[Intro] [Verse 1] Daar’s n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant alleen Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen [Chorus] En ek sy : ’sproetjies liefling daar ’s n reenboog in jou or Wil jy graag ’n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy waes Want jy’s pragtig liefling’ en sy druk saggies my hand En sy ’ek wens ek kon my deur jou or sien’. [Verse 2] Al die somers en winters is nou reeds so lank al verby En die glimlag van jonkwees verberg soms nou hartseer pyn En eendag sien ek sproetjies weer en my or staar verdwaas Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan [Bridge] En ek sy: ’sproetjies jy’s pragtig’ en sy druk saggies my hand En sy: ’ek wens ek kon my deur jou or sien’ [Chorus] Ek gaan by die skouburg een aand na n opvoering kyk En daar dans n meisie wat net soos n veeprinses lyk Met n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor [Chorus] En ek sy: ’sproetjies liefling dear’s n reenboog in jou or Onthou jy nog die parkie en die trane in jou or? Sproetjies jy’s pragtig’ en ek hou haar teen my vas Sy sy: ’ek wens ek kon my deur jou or sien [Outro] Ek wens ek kon my deur jou or sien’
Du même artiste
Geef De Kinderen Een Wereld
Hopeloos En Verloren
Wervelwind
Stay With Me Till The Morning
't Is weer voorbij die mooie zomer
Wil Je Bij Mij Blijven
Woordenloos
My Hart Is In Afrika
Alles In Beweging
Zomernachten
À propos de la chanson
Accord de
Vous pouvez changer d'instrument (guitare ou piano) dans les réglages - la roue crantée dans la barre de menu.