[Intro] [Verse 1] Die rooi son kom op Kleure ontplof Op die horison Die roep van Visarend So siel Bedarend Dat vrede kom `n Nuwe dag vol vreugde Vol sagte beloftes Omring my My hart klop vol lewe Die opzwinding beweEk is t`rug [Chorus] T`rug in Afrika Jy`s my erfland My huis weg van die huis My verliefland Ek wil uit jou strome drink In jou kranse my weerklink In my hartslag Elke hartslag Pols jou ritme [Verse 2] Jy blom harmonie In mens en in dier Soet versugting Jy pols deur my bloed `n Oerstem wat roep Soet ontwrigting Jou mense breek grense waar andere sou bots Diep ontspanne As ek van jou gaan Voel ek telkemaal Diep verlange [Chorus] O`Afrika Jy`s my erfland My huis weg van die huis My verliefland Ek wil uit jou strome drink In jou kranse my weerklink In my hartslag Elke hartslag Pols jou ritme [Outro] O`Afrika Jy`s my erfland My huis weg van die huis My verliefland Ek wil uit jou strome drink In jou kranse my weerklink In my hartslag Elke hartslag Pols jou ritme
Du même artiste
Woordenloos
Vleugels
Dief In De Nacht
Vaarwel Vader
Niet Mijn Gevoel
Blind Voor Jouw Liefde
Ik Hou Van Jou
Sproetjies
't Is weer voorbij die mooie zomer
Duizend Jaar
À propos de la chanson
Accord de
Vous pouvez changer d'instrument (guitare ou piano) dans les réglages - la roue crantée dans la barre de menu.