[Intro]            [Verse 1]    Was ook verlief verlore verdwaald    Nes `n kind wat geen gevare ken    Altyd maar op soek na jou    Die hele wereld deur met een groot wens [Bridge]    Maar net `n went - jy`s deel van my lewe    Maar net `n mens - jy`s deel van my    Jy was vir my die een droom waarin ek kon glo   [Chorus] Want in jou oë as jy my aankyk Sien ek die droom van my geluk   en elke keer as jy net saam met my lag   weet ek dat jy nie weg sal gaan dat ek jou nie sal laat gaan [Instrumental]            [Verse 2]    Jy is die wil My wil om te geef    Jy is die rede vir my om te leef    en in die nag is ek party keer bang    Die hemel weet hoe ek na jou verlang [Bridge]   Maar net `n wens - jy het my leer lewe   Maar elke lag - was jy by my   Jy praat die taal die taal wat së - Jy`s lief vir my [Chorus] Want in jou oë as jy my aankyk Sien ek die droom van my geluk   en elke keer as jy net saam met my lag   weet ek dat jy nie weg sal gaan dat ek jou nie sal laat gaan [Bridge]   Jy is die vrede wat my hart na verlang   Hou my vas en laat my nooit weer gaan   [Instrumental]                             [Chorus] Want in jou oë as jy my aankyk Sien ek die droom van my geluk en elke keer as jy net saam met my lag   weet ek dat jy nie weg sal gaan dat ek jou nie sal laat gaan   [Outro] dat ek jou nie sal laat gaan      

Du même artiste

Ik Mis Je Adem

Ik Mis Je Adem

Vaarwel Vader

Vaarwel Vader

My Hart Is In Afrika

My Hart Is In Afrika

Alles In Beweging

Alles In Beweging

Blind Voor Jouw Liefde

Blind Voor Jouw Liefde

Waar Ben Jij

Waar Ben Jij

Niet Mijn Gevoel

Niet Mijn Gevoel

Jij En Ik

Jij En Ik

Zeven Regenbogen

Zeven Regenbogen

Sound Of Silence

Sound Of Silence

Couverture du livre Ultra intelligence

À propos de la chanson

Cette chanson évoque les sentiments profonds d'amour et de bonheur que l’on ressent lorsqu'on regarde dans les yeux de l'être aimé. Elle met en avant la quête de cette personne spéciale, qui donne un sens à la vie et répare les inquiétudes nocturnes. À travers des moments de complicité et de joie partagée, l'artiste exprime le désir profond de ne jamais perdre cette connexion, soulignant l'importance de l'autre dans son existence. C'est une belle célébration de l'amour et de la sérénité qu’il apporte.